Hierdie kursus bestaan uit 10 “kort maar produktiewe” sessies waarin jou 6-8 jarige ’n beginner klavier speler kan word.
Die kursus bevat ook elemente van kognitiewe en emosionele ontwikkeling met aktiwiteite wat onder andere selfbeeld opbou en emosionele bewustheid vorm.
Ek is ’n geregistreerde musiek terapeut.
Ouers, doen dit saam met jou kind vir verhouding-bou en aanmoediging!
Om die kursus te kan doen het jy 'n klavier of keyboard nodig. Selfs 'n intree model keyboard is reg.
Music – Klavier – Jaarliks
R200.00
access until Dec 31, 2020 00:00
Sané Leach
30 Apr 2020Wow, dis prêt!